By Goudveld glo ons dat elke leerder se potensiaal ontsluit kan word deur harde werk, toewyding en die regte geleenthede. Ons streef daarna om nie net kennis oor te dra nie, maar ook ’n liefde vir leer te kweek wat jou vir die toekoms voorberei.
Afr: Afrikaans
Eng: Engels
Wisk: Wiskunde
NW: Natuurwetenskappe
EBW: Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
LO: Lewensoriëntering
TEG: Tegnologie
SW: Sosiale Wetenskappe
SK: Skeppende Kuns / Landbou
Skeppende Kuns Of Landbou
Afrikaans
Engels
Lewensoriëntering
Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
Rekenaartoepassingstegnologie
Geografie
Lewenswetenskappe
Rekeningkunde
RTT
GEO
LW
REK
Fisiese Wetenskappe
Toerisme
Besigheidstudies
FW
TOER
BST
Rekenaartoepassingstegnologie
Verbruikerstudies
Ingenieursgrafika en -ontwerp
Lewenswetenskappe
RTT
VST
IGO
LW
Leerders wat Rekenaartoepassingstegnologie neem, betaal R400.00 per jaar addisioneel.
Leerders wat Verbruikerstudie neem, betaal R450.00 per jaar vir die aankoop van bestanddele.
Leerders wat IGO neem, betaal R400.00 per jaar.
Musiek as vak word met addisionele fooie per kwartaal gehef.
Benewens bogenoemde kan Inligtingstegnologie en Musiek as agtste vak geneem word (onderhewig aan keuring en sekere voorwaardes).
Vir alle agtste en/of meer vakke moet ’n addisionele bedrag van R2 400.00 per jaar per vak betaal word.
Goudveld het behoorlik toekennings ingeryg tydends die 2024 “Well-Done” Function van 2024, loer gerus na die volle lys hieronder.