Opedae

Word een van ons

KIES REG EN KIES GOUD!!

opedag 2025

Goudveld-Hoërskool se opedag was, ten spyte van die reën, ’n dag vol pret en opwinding. Ons sien uit daarna om elke toekomstige Goutie in 2026 in Goutieland te verwelkom. Kies jou pad!

Kies WAARDES, TRADISIE en AFRIKAANS. Kies GOUDVELD!

Addisioneel