R26 180,00
per jaar · sluit boekegeld in
Tariewe vir 2026. Kies reg en kies goud.
Skoolgeld sluit boekegeld in. Geen ekstra heffinge word oor die jaar bygevoeg nie.
R26 180,00
per jaar · sluit boekegeld in
R2 380,00
× 11 maande
R24 871,00
na 5% korting (voor 28 Feb)
R34 000,00
per jaar · Mnr. Steve Kruger
Vereffen die volle bedrag eenmalig voor 28 Februarie en kwalifiseer vir 'n 5% korting ('n besparing van R1 309).
R26 180,00 − R1 309,00 = R24 871,00
Skryf die rekeningnommer, noemnaam & van (leerder) en 'n kontak-telefoonnommer op die deposito-strokie.
Bykomende fooie vir spesifieke grade oor die jaar.
Kontak: Registeronderwysers
Kontak: Vakhoof
Kontak: Vakhoof
Kontak: Betaalkantoor
Sekere vakke dra bykomende materiaal- of afrigtingfooie.
R400
per jaar
Kontak: Mev. L. Bothma
R450
per jaar
Kontak: Mev. L. Jacobs
R450
per jaar
R400
per jaar
Kontak: Mej. L. Coetzee
R400
per jaar
R800
per jaar
R2 400
per jaar per vak
R700
betaalbaar op Karri
Verhuur die skool se fasiliteite vir jou geleentheid.
| Item | Beskrywing | Bedrag |
|---|---|---|
| Deposito | Lapa en Saal | R500 |
| Verhuring Lapa | Standaard | R1 300 |
| Verhuring Lapa · Liefdadigheid | Liefdadigheid tarief | R750 |
| Verhuring Saal · Klein | 200 mense en minder | R1 500 |
| Verhuring Saal · Groot | 200 mense en meer | R2 200 |
| Verhuring Saal · Liefdadigheid | Liefdadigheid tarief | R600 |
| Skoonmaak · Personeel | Personeel wat lapa huur | R650 |
Kontak die regte persoon vir spesifieke aktiwiteite of tariewe.
Direk by die kantoor tydens skoolure.
Outomatiese maandelikse betaling.
EFT direk in die skool se ABSA-rekening.
Betaal met bank- of kredietkaart by die kantoor.
Kontak Linda by die finansieskantoor vir paaiement-reëlings, vroeë-vereffenings en alle rekening-navrae.