Slaan oor na inhoud
057 352 7187 Ma.–Do. 07:15 – 15:00 · Vr. 07:15 – 14:00
Goudveld Hoërskool · Welkom

Bus Roetes

Amptelike busroetes en optel-tye vir 2026.

2026

Drie roetes na Goudveld

Die skool bied busvervoer vanaf Virginia, Riebeeckstad en Odendaalsrus. Tye is benaderd, wees asseblief 5 minute vroeër by die halte.

Roete

Virginia

4 haltes
  1. Kitty ±06:20
    Beginhalte
  2. Merriespruit ±06:25
  3. Harvinia Klub ±06:30
  4. Harmony (BP Garage) ±06:35
Roete

Riebeeckstad

7 haltes
  1. Nathaniëlstraat 06:30
    Beginhalte
  2. Caltex Garage · McLeanstraat
  3. H/v Jason en Jennystraat
  4. H/v Jason en Loisstraat
  5. Loisstraat (Kleuterskool)
  6. H/v Lois en Craiblaan
  7. Oorkant Save Rite ±06:50
    Laaste halte
Roete

Odendaalsrus

1 halte
  1. Stadsaal 06:30
    Enkelhalte
Wees vroeg

Wees ten minste 5 minute voor die geskeduleerde tyd by jou halte.

Tye is benaderd

Verkeer en weer kan die skedule beïnvloed, wag 'n paar minute langer indien nodig.

Vertragings of navrae?

Skakel Mnr. J van den Berg by 076 708 4763.

Bus Kontak

Vrae oor busvervoer?

Mnr. J van den Berg is verantwoordelik vir die busse en beantwoord graag enige vrae oor vervoer, tariewe of roete-wysigings.