Slaan oor na inhoud
057 352 7187 Ma.–Do. 07:15 – 15:00 · Vr. 07:15 – 14:00
Goudveld Hoërskool · Welkom

Koshuis Aansoek

Vul die vorm in en ons kantoor sal jou binne twee werksdae kontak.

Huis Goudveld
Huis Goudveld

Maak Huis Goudveld jou tweede tuiste

Ons koshuis is meer as net 'n slaapplek. Dit is 'n gemeenskap waar leerders veilig voel, hard werk, hegte vriendskappe bou en die karakter van 'n Goutie leer leef.

Vul die vorm hieronder in en ons kantoor sal jou binne twee werksdae terugkontak vir 'n plasing-onderhoud.

01

Vul vorm in
Alle verpligte velde word met 'n * gemerk.

02

Ontvang bevestiging
Ons kontak jou vir 'n plasing-onderhoud.

03

Bevestig plek
Terugvoer word so gou as moontlik gegee.

1 Leerder Inligting
2 Ouer / Voog
3 Woonadres
4 Bykomende Inligting
Bel (057 352 7187)

Wanneer jy op Stuur Aansoek klik, sal jou e-pos-program oopmaak met al die inligting vooraf ingevul en gerig na die skool se kantoor.

Verkies om te bel?

Kontak die kantoor direk

Ons personeel help graag met vrae oor die aansoek, koshuis-inname of ander besonderhede.