Slaan oor na inhoud
057 352 7187 Ma.–Do. 07:15 – 15:00 · Vr. 07:15 – 14:00
Goudveld Hoërskool · Welkom

Goudveld Kunste Inskrywings

Vul die inskrywingsvorm in om deel te wees van Goudveld Kunste 2026.

Afdelings

Waarvoor kan jy inskryf?

Ses afdelings vir elke soort kunstenaar.

Musiek

Solo en ensemble uitvoerings.

Sang

Solo en ensemble sang-items.

Drama en Toneel

Individuele stukke en groep-produksies.

Voordrag

Afrikaans én Engels, poësie en prosa.

Dans

Alle style, van klassiek tot kontemporêr.

Visuele Kuns

Skildery, tekene en gemengde media.

Inskrywing

Vul die inskrywingsvorm in

Velde met * is verpligtend.

1 Kontakbesonderhede
2 Boodskap
0 / 180
Bel (057 352 7187)

Wanneer jy op Stuur Inskrywing klik, sal jou e-pos-program oopmaak met die inligting vooraf ingevul en gerig na die skool se kantoor.

Vrae oor inskrywings?

Kontak die kultuur-departement

Ons help graag met vrae oor afdelings, kategorieë of sperdatums.