Vul die vorm in en ons kantoor sal jou binne twee werksdae kontak.
Maak Huis Goudveld jou tweede tuiste
Ons koshuis is meer as net 'n slaapplek. Dit is 'n gemeenskap waar leerders veilig voel, hard werk, hegte vriendskappe bou en die karakter van 'n Goutie leer leef.
Vul die vorm hieronder in en ons kantoor sal jou binne twee werksdae terugkontak vir 'n plasing-onderhoud.
Vul vorm in
Alle verpligte velde word met 'n * gemerk.
Ontvang bevestiging
Ons kontak jou vir 'n plasing-onderhoud.
Bevestig plek
Terugvoer word so gou as moontlik gegee.
Klik "Stuur" in jou e-pos-app om die aansoek na die kantoor te stuur. Ons kontak jou binne twee werksdae.
Kontak die kantoor direk
Ons personeel help graag met vrae oor die aansoek, koshuis-inname of ander besonderhede.