Slaan oor na inhoud
057 352 7187 Ma.–Do. 07:15 – 15:00 · Vr. 07:15 – 14:00
Goudveld Hoërskool · Welkom

Goutiekie 2026

Blaai deur ons amptelike jaarblad, propvol foto's, hoogtepunte en stories.

Jaarblad · 2026

Ons jaar in beeld en woord

Die Goutiekie is Goudveld-Hoërskool se jaarblad, 'n herinnering aan alles wat ons saam beleef het: akademiese prestasies, sport, kultuur, koshuis-oomblikke en die vriendskappe wat 'n Goutie 'n Goutie maak.

Sleep die hoeke om te blaai, of gebruik die kontroles onder aan die blaaier.

Wil jy deel wees van ons volgende Goutiekie?

Word 'n Goutie

Aansoeke vir 2026 is oop. Doen aansoek en beleef self wat dit beteken om deel te wees van die Goudveld-familie.